Onskuldig in die tronk gegooi

Описание к видео Onskuldig in die tronk gegooi

Was jy onskuldig blameer vir iets? Wel, Chris valse klagtes teen hom gehad dat die polisie hom net kom arresteer by die werk, gevange geneem en tronk toe op ‘n Vrydag. Hy was so bang omdat dit een van die gevaarlike plekke in Kaapstad is. Sy vrou het net vir hom ‘n boodskap gestuur en gesê dat hy’t werk om te doen in die tronk.

"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.

Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis

   / @diegetuienis  
https://diegetuienis.co.za/


Musiek:
Adobe Stock:
https://stock.adobe.com

Bensound:
https://www.bensound.com/

Church on the move:
seeds.churchonthemove.com
https://seeds.churchonthemove.com/res...

Purple Planet:
www.purple-planet.com

Youtube Library

Beeld materiaal:
Adobe Stock:
https://stock.adobe.com

Комментарии

Информация по комментариям в разработке